[Download] "Daleen Mopani Lodge" by Ronel Reyneke " eBook PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Daleen Mopani Lodge
- Author : Ronel Reyneke
- Release Date : January 18, 2017
- Genre: Biographies & Memoirs,Books,
- Pages : * pages
- Size : 185 KB
Description
Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in ‘n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating ‘n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik ou Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? AndrΓ© die veearts wat ‘n jarelange vriend is?, Ben, AndrΓ© se vriend van die buurplaas Knoppiesdoring, Len die nuwe bestuurder op Mopani, of is daar dalk ‘n buiteperd in die wedren om geluk? En hoe gaan die lewe se kronkelpaaie uiteindelik hulle almal se heil uitwerk?
Ronel Reyeneke (1945 – 2002)
Hierdie boek is in liefdevolle herinnering aan ons moeder opgedra. Sy wat alles vir ons opgeoffer het om ‘n moeder te wees en nooit haar eie droom kon bewaarheid nie. Mamma, ons dogters het vandag jou droom en wens verwesenlik met trots.
Liefde en verlange,
Jou dogters en kleinkinders
Post a Comment for "[Download] "Daleen Mopani Lodge" by Ronel Reyneke " eBook PDF Kindle ePub Free"